Modulekode | AFR 861 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Capita selecta uit: Middelnederlands Die grammatika van Middelnederlands word behandel. Kort oorsig oor die Middelnederlandse letterkunde word gegee en Middelnederlandse teks (bv Van den vos Reynaerde of ander tekste uit dieselfde tydvak) word gelees met die oog op vertaling en taalkundige ontleding. Germaanse filologie Kwessies eie aan die Germaanse filologie soos taalverandering (op alle vlakke van die taalstruktuur) word behandel. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans |
Akademiese organisasie | Afrikaans |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App